Sirkel: Weskus

Tak: Leipoldtville

Beriggewer:  Elsabe Carstens

Datum: 3 Februarie 2016

 

Leipoldtville-tak het Woensdag sy openingsvergadering gehad in die tuin van Cape Robin Gastehuis. Dit is die gastehuis van een van ons lede, Anita Lalor.

 

Kos by opening

Heerlike verversings by Leipoldtville se opening.

 

VLV opening van 2016

Leipoldtville-tak by sy openingsmiddag van 2016 in die tuin van Anita Lalor