Sirkel: Weskus
Tak: Vredenburg
Beriggewer: Ann Meyer
Datum: 26 November 2015
Ons het ‘n baie lekker oggendtee gehou. Op die foto verskyn ek, Ann Meyer, saam met Rita Boshoff. Sy het die saal en die tafelversierings vir ons gedoen.
Hier staan al die dames by ons verjaardagkoek wat gebak is deur Pat Gordon-Davis, regs op die foto. Vredenburg-tak was die 14de November 2015 86 jaar oud gewees.
Leave A Comment