. . . jy’s te laat as jy ‘n Kontreikos Plus wou bestel, want dit is UITVERKOOP!

 

Picture1

 

Die kantoor sal geen bestellings en geen betalings vir hierdie resepteboek aanvaar nie. Dit is neusie verby!