Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 21 November 2015

 

Goodwood het ook deel gehad aan die pret met die Alice in Wonderland Sirkelafsluitingsfunksie.

010

011

In die foto’s is Magdeleen Joubert en Wenda Preuss (Voorsitter). Magdeleen was vir die prentjiemooi tafel, so reg uit ‘n sprokieswêreld, verantwoordelik.