Sirkel: Middelland
Tak: Rocklands
Beriggewer: Mavis van Eyk
Fotograaf: Maria Dodd
Datum: 19 November 2015
Ons het ‘n heerlike afsluitingsfunksie en prysuitdeling gehad. Ellen Phillpotts en Elsabet Louw het ‘n sangitem gelewer en die dames van Slipperfields het heerlike kos voorgesit.
Die dames (lede) het deur die jaar hard gewerk om hierdie pryse te verdien.
Trofee vir masjienwerk: Susan Mostert.
Trofee vir gebak en gebottel: Sue Henning.
Trofee vir Handvlyt: Mariaan Barnard.
Trofee vir blomme: Kwikkie Pretorius.
Trofee vir Uit my tuin en tuisgekweek: Daleen Prideaux.
Meeste punte: Daleen Prideaux.
Sertifikate was vir 2de plekke.
Vrou van die jaar is Irene Meiring, wat hier haar sertifikaat ontvang.
Leave A Comment