Sirkel: Weskus

Tak: Leipoldtville

Beriggewer: Elsabe Carstens

Datum: 19 November 2015

 

Leipoldtville tak het Donderdag, 19 November, hul jaarlikse afskeid en prysuitdeling  gehad. Die geleentheid hetplaasgevind by Mad Hatters in Lambertsbaai.

 

030

Zelda Louw ontvang die prys vir ywerigste lid van Voorsitter, Elsabé Carstens

 

027

Elsabe Carstens oorhandig die beker vir meeste punte in die Naaldwerk Afdeling aan Maritha Louw

 

026

Elsabe oorhandig die skinkbord vir die meeste punte in gebak aan Cecile van Zyl.

 

022

Heerlike kos by Leipoldtville tak se afskeid

 

021

Tannie Meraai Visser ontvang haar 20 jaar knopie

 

019

Hierdie dames het elkeen hul 35 jaar knopie ontvang.  Die stigterslede van Leipoldtville is LNR Maritha Louw, Loucresia van Zyl, Anne Luabscher, Martie van Zyl, tannie Hanna en Elsabe Carstens

 

013

Maritha Louw, Madelein Visser, Anda Laubscher, Loucresia van Zyl en Elsabe Carstens was die heel jaar by elke vergadering aanwesig