Sirkel: Weskus
Tak: Porterville
Beriggewer: Louwna Hoving, [email protected]
Datum: 5 November 2015
Mary-Ann van Schalkwyk, Voorsitter (regs), neem afskeid van Johanna Rheeder wat, na bykans 30 jaar as lid, verhuis na Wellington. Sy het verskeie kere as Bestuurslid gedien en ook as Sirkelsaamroeper vir Kunste en Handvlyt. Haar vertrek laat ‘n leemte in die Tak.
Leave A Comment