Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Portefeulje: Kunste en Handvlyt
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 3 November 2015
Sewe van ons taklede wou graag leer hoe om blomme uit eierdose te maak – een van ons konferensie-kompetisies.
Hanna Albertyn het die werksoggend by haar huis vir ons aangebied. Tussen die kuier, tee drink en gesels, het ons die mooiste blomme opgetower!
Hanna met die voltooide produk – haar allermooiste blomme.
Leave A Comment