Sirkel: Weskus
Tak: Redelinghuys
Portefeulje: Openbare Sake
Beriggewer: Gerda van Schoor
Datum: 27 Oktober 2015
Die lede van VLV-Redelinghuys het weer geleentheid geneem om pakkies van noodsaaklike benodigdhede vir verkragtingslagoffers en ander wat hulp nodig het, aan die polisie te gaan oorhandig.
Ina Janse van Rensburg, Susan Visser, Konstabel Arendse, Elsabé van Zyl (Voorsitter)
Leave A Comment