Sirkel: Weskus
Tak: Vredenburg
Beriggewer: Ann Meyer
Datum: 15 Oktober 2015
Oktobermaand is die Maand van die Bejaarde en Vredenburg tak het besluit om vir die inwoners van die plaaslike ouetehuis, Huis Wittekruin, ‘n bietjie te bederf. Elke bejaarde het ‘n pakkie met koekies gekry en daar is ‘n bietjie met almal gesels. Hulle was so bly gewees oor die koekies.
Leave A Comment