IMG-20151012-WA0015

‘n Hele bos pragtig! Die VLVK-roos – net so fleurig en pragtig soos die VLVK-lid.

 

20151012_085529

Kyk net hoe pragtig en geil blom ons VLVK-roos in die tuin van ons vorige President en huidige Argivaris, Erika Lubbe.