Sirkel: Weskus

Tak: Vredenburg

Portefeulje: Opvoeding & Kultuur

Beriggewer: Ann Meyer (Voorsitter)

Datum: 8 Oktober 2015

 

Die lede van Vredenburg tak het besoek afgelê by ‘n skool, KARITAS. Dis ‘n skool vir gestremdes. Daar het die mondhigiënis, Esther Pedro, vir die kinders vertel hoe om hulle tande te versorg. Sy het dit d.m.v. flitskaarte vir hulle gewys. Daar was so 40 kinders bymekaar en ons het aan elkeen ‘n pakkie oorhandig. Daar was ‘n tandeborsel, tandepasta en ‘n appel in.

 

DSCF0875

Kinders van KARITAS Skool saam met mondhigiënis Esther Pedro