Sirkel:  Weskus

Tak:  Velddrif

Beriggewer:  Cornelia van Dyk

Datum: 17 September 2015

 

 

IMG_5960 (Custom)

Sherif, Angelina Mostert

 

 

Lede van die VLV bied aan die Wilde Weste as tema vir die jaarlikse Hersftee van die Aanoewer Dienssentrum vir bejaardes.

 

 

IMG_5939 (Custom)

Gaste aangetrek: Charmaine Basson, Lynette Visser, Rina Germishuys

 

 

Bejaardes word bederf met mooi tafels, verjaardag geskenkies, lekker eetgoed en tee.

 

 

IMG_5975 (Custom)

Die Dwarskersbos sangers tree op.

 

 

Almal het volgens die tema aangetrek en die Dwarskersbos sangers het die gaste vermaak met mooi sang.

 

 

IMG_5982 (Custom)

 

Daar is ook geleentheid gegee aan die Lyndansers en gaste is uitgenooi om ‘n paar passies saam te oefen.

 

 

Dit was soos altyd ‘n heelike oggend van kuier en ontspan saam met die verjaardae.