Sirkel: Namakwaland
Tak: Vredendal
Portefeulje: Landbou en Tuinbou
Beriggewer: A Beelders
Datum: 16 September 2015
Die VLV Vredendal het ‘n boom geskenk vir die Hoërskool Vredendal en ook gehelp om dit te plant. Die Skoolhoof en leerders bedank die tak vir die mooi gebaar.
Hier is Dalene Hein saam met Nika de Klerk en Schalk-Willem Laing.
Leave A Comment