Sirkel: Paarl

Tak: Paarl Aand

Beriggewer: U Engelbrecht

Datum: Sept. 2015

 

Kombersies

 

Mev. Adél du Plessis van VLV-Paarl Aand oorhandig gebreide komberse aan me. Moemiena Salie van die Paarlse Stimulasiesentrum.  By hierdie Sentrum, geleë in die Paarl, word terapie en stimulasie aan verstandelik en fisies gestremde kinders gegee. Die Sentrum word bedryf onder die vaandel van die Valcare Trust.

 

Adél du Plessis en Moemiena Salie

Adél du Plessis en Moemiena Salie

 

http://www.valcare.org.za/persons-with-disabilities/item/paarl-stimulation-centre