Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Bottelary-Koelenhof

Portefeulje:  Landbou

Beriggewer:  Franci Albertyn

Datum:  8 September 2015

 

 

Groep

 

 

VLV-Lede van Bottelary-Koelenhof plant ‘n Kareeboom by die Bottelary Primêre Skool

 

 

aankoms 2

 

 

Bottelary Primêre Skool is onlangs nuut oorgebou. Mnr Crawford, die Skoolhoof het fluks gehelp

 

 

Plant

 

 

Vastrap