Sirkel: Tygerberg
Tak: Stellenberg
Naam van beriggewer: Annelene Olivier
Datum: 3 September 2015
Die lede van Stellenbergtak het babatruitjies, sokkies en mussies gebrei vir vroeggebore babas en 3 van die dames het dit toe Donderdag, 3 September by Tygerberg Hospitaal gaan afgee.
vlnr Ina Bergh, Kobie Kotze & Rita Bester geneem tydens die oorhandiging
Leave A Comment