Sirkel: Middelland
Tak: Aberdeen
Portefeulje: Gesondheid
Beriggewer: Lea van der Vyver
Datum: 1 September 2015
Aberdeen VLV het op 1 September 2015 mussies aan Aberdeen Laerskool geskenk om aan behoeftige leerders te oorhandig. Stephanie van Zyl (Saamroeper Gesondheid) het die 41 mussies aan Anita Swanepoel, onderwyseres asook superintendent van die koshuis, oorhandig. Soos duidelik in die fotos gesien kan word, is die leerders wat mussies ontvang het baie dankbaar en kan hulle die koue oggende beter trotseer!
Leave A Comment