Sirkel :  SWD

Tak:  Diepkloof

Beriggewer : Anita Fourie

Datum :  22 Augustus

 

 

3_resized (Custom)

 

 

Diepkloof lede het op Saterdag 22 Augustus ʼn tafel gedek ten bate van  ʼn koppie vir Kansa. Die geleentheid is gehou by die Eden kerk, George.   Die gasspreker vir die geleentheid  was Hannes van Wyk. Vyftig aller mooiste gedekte tafels het die saal versier en heerlike eetgoed is voorgesit. Die geleentheid is bygewoon deur 500 dames. Diepkloof tak se tafel het R1650 ingevorder.

 

 

1_resized (Custom)

Diepklooftak se tafel

 

 

2_resized (Custom)

Mooi gedekte tafel