Ds. Hansie Schutte
Mnr Ernest Pringle
Burgersdorp Beginners Ensemble
Mnr Jonathan Deal
Porchia Adams (Agri Expo) en Mnr Bertie Cloete (VLVK-Entrepreneur)
Dinee
Entrepeneurs kompetisie wenners
D2 (Davelbroers)
Me Henriëtte Engelbrecht
Dr Dawie Malan
Me Magdie de Kock(Westfalia)
Me Gretha Wiid
Kompetisies
Stalletjies
VLVK het ‘n fb blad nodig. Dink net die blootstelling as al ons lede se honderde vriende en vriendinne al hierdie pragtige foto’s van ons afgelope kongres kon sien!
Trots VLVK, dankie vir die foto’s!
Ek het die nuwe Huis en Haard van Oktober nou net ontvang. My hart het geswel van trots oor hierdie pragtige uitgawe. Dit is pragtig kleurvol en ‘n
besondere uitleg en baie goeie artikels. Baie dankie aan GWK vir jul borgskap asook vir Sandra Nolte vir haar besonderse bydrae. VLV “GO GIRL”