Tak:  Victoria-Wes

Sirkel:  Noord-Karoo

Onderwerp:  Madibadag

Beriggewer:  Elize Perrin

Datum:  18 Julie 2015

 

 

Soos elke jaar het die VLV tak weer gepoog om ‘n effense verskil in die gemeenskap te maak.  Op 18 Julie, Madibadag, is komberse in die gemeenskap uitgedeel. Persone is vooraf geïdentifiseer deur twee vrywilligers, Gertruida en Geraldo. Sodoende kon die lede seker wees dat die komberse besorg word aan dié wat dit die nodigste het.

 

 

WP_20150718_10_31_40_Pro (1)

VLV lede met van die komberse wat op Madibadag uitgedeel is. VLNR: Monica Scholtz, Elaine Noppe, Elize Perrin, Anna Vermeulen en Meriel Hugo (voor).