Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Kuilsrivier

Portefeulje:  Kuns

Beriggewer:  Elmine Möller

Datum:  16 Mei 2015

 

 

3 Lede van Kuilsrivier het die Kunste Inligtingsdag van Sirkel Tygerberg op 16 Mei 2015 by Laerskool Aristea in Kraaifontein bygewoon.

 

David Briers van Media 24 het eers vertel hoe om ‘n goeie kosfoto te neem en daarna het Althea Auret, Kunste Sameroeper, verduidelik hoe om die blomme uit eierdose te maak vir die blomkrans.

 

DSC05172

 

Gerda v.d. Westhuysen, Elmine Möller en Marlene Lotz besig om blomme uit eierdose te maak.

 

DSC05171

Rose uit eierdose

 

DSC05170

Marlene Lotz bestudeer voorbeelde van verskillende blomme wat gemaak kan word.