Sirkel:  Noord Oos Kaap
Tak:  Dordrecht
Portefeulje:  Leefstyl
Beriggewer:  Marieka Bekker
Datum:  12 Mei 2015

 

Woensdag 6 Mei het VLV Dordrecht hulle leefstyl vergadering gehad.  Memory Bradfield is die sameroeper en het ‘n baie interessante vergadering gehad.

 

Memory het die vergadering geopen met Skriflesing en gebed.  Omdat haar tema “Moedersdag” was het sy n tipiese dag in die lewe van ‘n ma vir die lede voorgestel nadat sy die gedeelte van die deugsame vrou gelees het.  Daarna het sy Bridget King van Queenstown aan die lede voorgestel.  Bridget het haar praatjie begin deur die “stone” demonstrasie vir die lede te wys:

 

She took 10 stones, each stone represents 10 years of our lives. Bridget is 50 so she needs to take away 5 stones, leaving her with 5 (50 years). She took away another 2, because the last 20 years she probably won’t be alive.  That left her with 3 stones. She took away another stone because from the age of 70 she will not be productive. That left her with 20 summers, if she is lucky!!!!!!! So don’t waste time, do things that you have been gifted with before you run out of SUMMERS.

 

2

 

Daarna het Bridget, wat betrokke is by die Bali Shop op Queenstown, verskillende maniere om jou huis met verf tegnieke op te kikker aan ons voorgehou.  34 Dames het die middag bygewoon en baie geniet.

 

3                                                                              4