Sirkel:  Paarl
Tak:  Suider Paarl
Portefeulje:  Konferensie van Sirkel Paarl
Beriggewer:  Gonny du Plessis
Datum:  12 Maart 2015

Konferensie gehou by  “Rusticana”  te Klapmuts  Paarl.
 

suiderpaarl (Custom)

Berta Spangenberg(sirkel sekretaresse),Marinda Rall(Sirkel President),Jean Rozenstein(Sirkel Tesourier), Monica Geldenhuys(Sirkel
Visie-president)

 

 

Suider Paarl tak was verantwoordelik vir die aanbieding van die Sirkel Konferensie vir 2015.

Die tema was “Valentyns dag” en almal is gevra om iets kleins in die hare te dra.  Dit was al deel van die geselligheid.
 

suiderpaarl1 (Custom)

Eregaste,afgevaardigers en waarnemers

 

 

Dit was ‘n mooi geleentheid met heerlike eetgoed, baie goeie sprekers en vrolike musiek.
Die tak het reggemaak vir ongeveer 80 persone, waarvan 35 afgevaardigdes was en wat elk ‘n pragtige versierde geskenkpak ontvang het.

 

 

suiderpaarl2 (Custom)

 

 
Die tak was in die posisie om ‘n hele paar goeie borge en donasies te kry wat gehelp om alles mooi te kon aanbied.
 

 
suiderpaarl3 (Custom)

Karin Barnard ,Bettie Altintepi(wenner van die Bernina Geskenkbewys vir hoogste punte in Naaldwerk) Marinda Rall.