Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Kuilsrivier

Portefeulje:  Bekerwenners Konferensie 2015

Beriggewer:  Elmine Möller

Datum:  11 Maart 2015

 

Tydens die Algemene Vergadering van 11 Maart 2015 is die bekers en pryse wat deur die tak gewen is by Konferensie 2015, aan die lede uitgedeel.

Die tak is baie trots op al haar deelnemers.

 

kuilsrivier (Custom) (2)

 

V.l.n.r.:  Marlene Lotz:  1ste Blomme Intermediêr – Wilma Hanekom beker

Elmine Möller:  1ste Lekkers – Nestle beker en ook die Margie Visagie skild vir beste produk op

Konferensie en 3de Fotografie en

Hannie Rossouw:  2de Gebak

 

Die tak deel ook die Fattis en Monis beker vir die Groottotaal in gebak met Parow Tak.