Sirkel: Tygerberg
Tak: Durbanville
Datum: 12 Maart 2015
Beriggewer: Rina du Toit
Annalien Jonker, Marietta van Maanen, Sarah Groenewald, Ina vd Westhuizen, Rina du Toit en Ester de Bruyn (Voorsitter)
Durbanville wens almal baie geluk met hulle sukses by Konferensie. Die foto wys n paar van Durbanville se beker wenners en die lede is gereed vir die volgende keer. Pasop Goodwood!
Durbanville sê dankie vir n heerlike Konferensie en al die harde werk.
Mnr Gerhard Swart het die dames kom toespreek oor hernubare energie. Langs hom is Ina Mulder, Durbanville se saamroeper van Openbare Sake
Leave A Comment