Sirkel: Tygerberg Tak: Stellenberg
Beriggewer: Annelene Olivier
Datum: 21 Februarie 2015
Op Saterdag, 21 Februarie is n Webkurses by Hernus Kriel Sentrum in Parow
aangebied deur die Webmeester, Trolene Erwee. Sirkel-president, Caro
Ekermans (lid van ons tak en saam met Trolene op die foto) het die
verrigtinge geopen. Nog n paar van die taklede het die kurses bygewoon.
Leave A Comment