Sirkel: Tygerberg
Tak : Durbanville
Beriggewer: Rina du Toit
Datum: 19 Feb 2010
Twanette Acker is ‘n audioloog en spraakterapeut. Sy het ‘n baie interesante praatjie oor kinders in minder bevoorregte skole gegee asook hoe die lede kan help.

Beoordelaars was Caro Eckermans en Johanna Steyn.
Leave A Comment