Sirkel:  Middelland
Tak :  Rocklands
Portefeulje:  Landbou
Beriggewer:  Ellsabet Louw
Datum:  19 Februarie 2015

rocklands (Custom)

 

Ceronio het die lede kom toespreek ivm JO-JO tenke  en hoe belangrik dit is
om ‘n tenk by jou huis te hê.  JO-JO maak ook allerhande ander nuttige
produkte soos op die foto.

 

rocklands1 (Custom)