Sirkel: Weskus
Tak: Piketberg
Beriggewer: Riana Richter
Datum: 14 Januarie 2015
Die bestuur van VLV Piketberg vir 2015 is as volg: Agter van links verskyn Mareza Smit, Dinette Lochner (sekretaris), Christa Myburgh (tesourier), Carin Rossouw (vise-voorsitter) en Alida Walters. Voor verskyn Nicoline Brown (voorsitter), Michelé Ziervogel, Alta Vos en Marlize Rossouw.
Leave A Comment