Sirkel: Suid-Ooskus
Tak: Loerie
Beriggewer: Hester Marx
Datum: 27 November 2014
Lede van Loerie VLV is druk besig om te help met die inrig van ‘n biblioteek by die plaaslike Loerieheuwel Primêre Skool. Die biblioteek behoort vroeg in 2015 gereed te wees.
Agter: Irené van Vuuren, Petro Steenkamp
Voor: Elna Burger
Leave A Comment