Sirkel: Paarl
Tak: Paarl Aand
Portefeulje: NVT
Beriggewer: Una Engelbrecht
Datum: 22 Nov. 2014

Ashanti is geleë in Klein Drakenstein. Die afsluiting is daar gehou.

Daar is heerlik gekuier buite op die stoep.

Die meer op die landgoed is ‘n oase van rustige natuurskoon.

Elzette Coetzer is verheug oor haar uitruilgeskenk.

Geretha Brand ontvang haar 5 jaar knopie.
Sekretaresse, Una Engelbrecht, bedank die voorsitster, Hetta van der Merwe.

Stella Mullineux, Alta Bester, Christina kuiler
Leave A Comment