Sirkel: Tygerberg
Tak: Durbanbville
Datum: 20 November 2014
Beriggewer: Hester Geringer
Op die afsluitingsete by die Bayside Café, Table View, het ons tak baie
gesellig verkeer en die jaar afgesluit op ‘n hoogtepunt. Almal sal die
rustydjie geniet voor die nuwejaar weer in alle erns begin.
Voor sit Sharon Terblanche
Annette Conradie en Rina du Toit
Leave A Comment