Sirkel: Weskus
Tak: Leipoldtville
Datum: 12 November 2014
Leipoldtville tak het hul jaarlikse afsluiting gehad op Clanwilliam by Netmar.
Op die foto: Links van agter: Tannie Hanna Louw, ons oudste lid, Cecile van Zyl, Pryswenner van gebak en naaldwerk en mees uitstaande lid, Joan Engelbrecht, Maritha Louw, mees uiststaande vergadering, Augusta van Zyl.
Middel: Anda Laubscher, Tannie Meraai Visser, Anita Lalor, beste nuweling in gebak, Martie van Zyl.
Voor: Karen Laubscher, Marietjie Carstens, Zelda Louw, Welma Botes, Carol Loubser, Madelein Visser, sekretaresse, Loucresia van Zyl en Elsabe Carstens, Voorsitter.
ek is opsoek na a dame Martie van Zyl se kontak no ivm n resep in vlv kookboek bl 58 toe & nou
lyk vir my margarien is verkeerd kan u asb help
Hallo Winnie
Ek sal jou navraag deurgee na Mev Karien van Schalkwyk.
Groete
Marlene