Sirkel: Weskus
Tak: Velddrif
Beriggewer: Marie Malan
Portefeulje: Jaar afsluiting
Datum: November 2014
Ons het met ‘n heerlike ontbyt afskeid geneem van 2014. Dit is so ‘n voorreg om op die oewer van die Bergrivier by die Laaiplek Hotel saam te kuier. Velddrif het ’n goeie jaar beleef, veral die aanbieding van Sirkel Weskus se Konferensie was ‘n wonderlike hoogtepunt.
In die jaar was daar ook teëspoed en hartseer en die Here help ook daardeur.
Die lede neem ‘n welverdiende ruskansie.
Almal sien uit na 2015 waar ‘n entoesiastiese nuwe bestuur gaan voor vat.
Leave A Comment