Sirkel: Weskus
Tak: Aurora
Portefeulje: Kunste en Handvlyt, Leefstyl
Beriggewer: Elcia de Foglio
Datum: 16 September 2014
Die dames van die VLV Aurora het op die Jaarlikse Landbouskou van Aurora geskitter met hul inskrywings in die Kunste en Handvlyt, asook Leefstyl-afdelings. Die gehalte van die inskrywings getuig van die passie van die dames om dit wat hulle aanpak, goed te doen. Veels geluk aan almal wat deelgeneem het en ook aan die wenners.
V.l.n.r: Suret Kennedy, Marinda Mostert (Algehele wenner), Bessie Brand en Marian Coetzee.
Leave A Comment