Vanuit alle uithoeke van Kaapland is VLV-lede besig om hul weg te baan na die Noord-Kaap, waar VLVK se 85ste jaarlikse Kongres in Upington sal plaasvind. So in die aanloop na Kongresopening op Dinsdag, 19 Augustus, het VLVK-President, Erika Lubbe, groeteboodskappe ontvang van Agri-Expo, VVLU, Anphia Grobler en vorige VLVK-President, Annatjie Oosthuizen.
Kongres 2014 – Groeteboodskap VVLU
So ‘n mooi voorblad. Julle moet almal dit geniet!