Sirkel Middelland
Tak: Uitenhage-Oggend
Beriggewer: Marietjie van der Walt
Datum: 7 Augustus 2014
Lynette en Marietjie lag oor ‘n lekker grappie!
Op die aand van 7 Augustus is ‘n nuwe tak, Uitenhage-Oggend, gebore. Die geselligheid is op luisterryke wyse gevier en Sirkelpresident, Lynette Martin, het die takstigting waargeneem. Agtien nuwe lede was teenwoordig en van die omliggende sustertakke takke van Port Elizabeth, was Acqua, Hercula en Kraggakamma, asook Despatch teenwoordig.
Annalie wys een van haar mooi Tunisiese hekelwerk-artikels.
Annalie Hechter het haar pragtige Tunisiese hekelwerk uitgestal en meer daarvan vertel, terwyl Aneen de Jongh vir ons ‘n demonstrasie van blommerangskikkings gegee het.
Een van Aneen se skeppings.
René, Karen, Martinique,Francis, Maureen,Elsje,Hesna, Marie en Sylvia.
Debbie,Amanda, Junita, Veronica, Annalie, Elmarie, Anien en Daniëlle.
Laurinda, Cathy, Mariëtte, Marietjie, Christina, Joey en voor sit Noelise.
Lynette wys die 42 KANSA-breiblokke wat een van die nuwe lede, Janet Swanepoel, gebrei het.
Leave A Comment