Sirkel: Weskus
Tak: Langebaan
Studierigting: Leefstyl
Beriggewer: Charlotta van Eeden
Datum: 6 Augustus 2014
Die Leefstyldames dink uit die “box” en bied ‘n vergadering met ‘n verskil aan. Estelle du Plessis stel drie sprekers bekend en hulle deel verskillende vaardighede met die lede.
Anita du Toit (vorige eienaar van ‘n boetiek) deel met ons verskillende maniere van serpe vou en dra.
Isabel Radyn (eienaar van Habby Galore handwerkwinkel) deel met ons die nuutste naaldwerk hulpmiddels en wolle.
Aletta Heydenrych (een van ons VLV-dames) deel hekeltegnieke met die vergadering.
Inskrywing: Tafellandskap
Leave A Comment