Home/Loerie Tak, News/In Memoriam

In Memoriam

Sirkel: Suid-Ooskus

Tak: Loerie

Beriggewer: Hester Marx

001

Ons vriendin en medelid, Cora Terblanche, is op 04 Julie 2014 oorlede. Cora het in ‘n lekker verstik en was reeds bewusteloos toe hulp opgedaag het. Sy is ‘n paar dae daarna oorlede.

Lammie Steenkamp, eggenoot van ons voorsitter, Jean Steenkamp, is op 19 Mei 2014 oorlede. Ten spyte van sy pyn en ongemak was hy tot die einde positief en ‘n voorbeeld vir almal wat hom geken het.

By |2014-07-05T19:01:51+02:00Julie 5th, 2014|Loerie Tak, News|0 Comments

Leave A Comment

Go to Top