Sirkel: Overberg
Tak: Caledon
Beriggewer: Yvonne Pretorius
Datum: 3 Julie 2014
In 2015 bied Caledon tak die Overberg Sirkelkonferensie aan en die dames is erg bedrywig met verskeie woekerprogramme om geld in te samel. Donderdag, 3 Julie, het almal saamgestaan en daar is jafels gebak en oral in die dorp afgelewer.
Leave A Comment