Hier oorhandig Rina Kotzé, Sirkelpresident van Sirkel Kaapstad, ‘n geskenk van Sirkel Kaapstad aan die VLVK-president, Erika Lubbe, wat ‘n spreker by VLV Strand se simposium oor Landbou in elke huis was.

Mnr Aisie Sinclair het gepraat oor: Die uitvoer van vrugte.
Mnr. Geo van Zyl: Die Kaapse Varsproduktemark.
Mnr. Willie de Waal: Die Wynbedryf en Organiese wynproduksie.
Mnr Henk van Wyk, President Agri Noord-Kaap: Landbou in SA.
Marktafel is gehou deur: Annette Stander, Rina Scheepers.

Die kerksaal was versier met pragtige uitstallings:
• Landbou, groente, vrugte: Amelia Louw
• Wol: Marianne de Villiers
• Wyn: Leta du Preez
• Tafelversierings van vars vrugte, blomme en groente gemaak deur: Erna Kruger en Jossie van Schoor
Leave A Comment