Home/Citrusdal Tak, News/Tronkbediening

Tronkbediening

Sirkel: Weskus

Tak: Citrusdal

Portefeulje: Openbare Sake

Beriggewer: Jolien Mouton

Datum:12 Maart 2014

Joan Mouton kom vertel ons van die Konferensie wat te Velddrif plaasgevind het.

Marianne van der Merwe oorhandig aan Jolien Mouton beker vir die eerste plek wat sy gewen het in die Fotografie-afdeling (mnr/mej Roosknoppie) tydens die Konferensie.

Wenfoto.

Annette Neethling, een van ons lede, kom deel met ons die bediening wat sy in tronke gedoen het.  Tronke soos onder meer Dwarsrivier en Helderstroom is waar sy gewerk het. Hierdie was nie aldag ‘n maklike werk nie, want haar veiligheid was ook al in bedwang, soos bv gevangenisse wat tronkbewaarders aanval en gevangenisse (bendes) wat onder mekaar baklei.  Daar word programme soos onder meer “karakterbou” met die gevangenisse gedoen wat al vrugte afgewerp het, want daar is persone wat as pastore by die tronke uitgestap het. 

Ons sluit die middag af met heerlike tee en eetgoed.

By |2014-05-13T16:28:07+02:00Mei 13th, 2014|Citrusdal Tak, News|0 Comments

Leave A Comment

Go to Top