VLVK-president, Erika Lubbe, se laaste Konferensiebesoek vir 2014 was die 47ste Konferensie van Sirkel Tygerberg op 20 Maart in die Bellville-Vallei Kerksaal. Die Konferensie is aangebied deur die gasvroutakke Bellville-Wes en Brackenfell.
Sy deel haar indrukke met ‘n fotobeeld.

Sirkelpresidente teenwoordig van links na regs: VOOR: Marie Louw, die vorige Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg; Marieta van Eyssen, ‘n vorige Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg.
AGTER: Caro Ekermans, Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg; Estelle du Plessis, Sirkelpresident van Sirkel Weskus; Rina Kotzé, Sirkelpresident van Sirkel Kaapstad en VLVK-finanslid, Erika Lubbe, VLVK-president; Marinda Rall, Sirkelpresident van Sirkel Paarl; Hermien van Zyl, Sirkelpresident van Sirkel Overberg en Ita van der Merwe, ‘n vorige Sirkelpresident van Sirkel Griekwaland-Wes.
Leave A Comment