Sirkel: Middelland
Tak: Rocklands
Beriggewer en fotograaf: Mavis van Eyk
Datum: 20 Maart 2014

 
Rocklands tak vier hierdie jaar sy 27ste bestaansjaar. Al die dames het ‘n heerlike ontbyt genuttig by Georgios in Newton Park, Port Elizabeth. Op die foto’s klink ons glasies om ons verjaarsdag te vier!