VLVK-president het Sirkel Cradock se 80ste Konferensie op 28 Februarie 2014 te Tarkastad bygewoon.

 

cradock 1

Bestuurslede kuier gesellig tydens die braaivleisfunksie die aand voor Sirkel Cradock se Konferensie.

 

cradock 2

Senior VLV-lede wat Sirkel Cradock se Konferensie bygewoon het saam met Sirkelpresident, Rika Pienaar.

 

cradock 3

Konferensiegangers.

 

cradock 4

Engel-figuur: kompetisie-inskrywing.

 

cradock 5

Twee Blommerangskik-inskrywings.

 

cradock 6

Sirkelbestuurslede aan die hooftafel tydens Sirkel Cradock se Konferensie.

 

cradock 7

‘n Vorige Sirkelpresident, Ria Meyburgh; die huidige Sirkelpresident, Rika Pienaar; VLVK-president, Erika Lubbe, en die vorige Sirkelpresident, Ronell Herselman, voor die verjaarsdagkoek ter herdenking van Sirkel Cradock se 80ste herdenking.