Baie geluk aan Danas en Erika Lubbe met die geboorte van hul 2de kleinkind. Die vreugdevure brand hoog vir die 3de geslag DB Lubbe, wat sy verskyning gemaak het op Donderdag, 7 Februarie 2013.
Grootouers kwadraat!
By Natania Schmidt|2014-02-12T19:24:58+02:00Februarie 12th, 2014|Announcements, From the Office|0 Comments
Leave A Comment