Bederf jouself (en gaste vir tee) met VLVK se pragtige gedenkskinkbordlappie teen NET R120.00 + posgeld.

 

teelappie

 

Bestel die artikel, met betaling, vanaf VLVK-Hoofkantoor.

 

Materiaal: wit, katoen-poliëstermengsel.
Tafeldoekmateriaal (Tabling).
Voltooide mate: 450 mm x 350 mm.
Dubbele soom en verstekhoeke.
Eenmalige artikel ter herdenking van VLVK se 85ste verjaarsdagviering.