Sirkel: Noordwes-Kaap

Tak: Upington

Beriggewer: Magda le Roux

Datum: 3 Oktober 2013

 

Laerskool Oranje-Noord en Op die Voorpos het op 3 Oktober ‘n spelkompetisie geloods vir Gr 1 – 7 leerders. Upington tak het sertifikate toegeken aan alle wenners vir 1ste, 2de en 3de plekke.

Lede van die tak het afvalmateriaal aan Oasis Skool vir Gestremdes geskenk wat hul gebruik vir projekte en as herwinning.