Sirkel: Kalahari

Beriggewer: Nellie Viljoen

Datum: 30 Augustus  2013

 

Agevaardigdes en waarnemers uit Sirkel Kalahari het ‘n baie geslaagde VLVK-kongres in Kaapstad bygewoon met sprekers soos Tim du Plessis en Amoré Bekker. Lede het weereens hul staal gewys met die gehalte van kompetisies. Trofees is verower vir borduurwerk deur  Erika Linde (Mimosa) eerste en Corlie van Zyl (Reivilo) derde;  vir piouterwerk deur  Christene van Heerden (Reivilo) eerste en  vir masjienwerk  deur Carien van den Berg (Reivilo) derde. Sertifikate is ook oorhandig aan Corlie van Zyl vir weef- en masjienwerk, Carien van den Berg vir borduurwerk en Lorraine Bruwer (Vryburg) vir fotografie.

 

K1

Erika Linde

 

K2

Corlie van Zyl en Carien van den Berg

 

K3

Christene van Heerden